WELKOM BY FORUM FILMS! MEER OOR ONS

Forum Films is ’n volspektrum- produksiehuis vir televisie, rolprentgrafika, animasie en vollengtefilms. Ons moderne ateljee in Centurion is die tuiste van ’n dinamiese span regisseurs, redigeerders, spelleiers en skrywers met jare ondervinding in die bedryf. Ons span bestuur ook konsepontwikkeling en alle aspekte van die produksieproses, insluitende verspreiding en bemarking. Kontak ons vandag en gesels met enige van ons kreatiewe mense oor ons alles-in-een- videoproduksiediens van gehalte.

FORUM FILMS HOOFKANTOOR

H.v. D.F. Malanrylaan en Unionweg, Kloofsig, Centurion

info@forumfilms.co.za
012 880 1952

Versoek ‘n kwotasie
Bespreek ‘n ateljee