'N VERSAMELING VAN HOË KWALITEIT VIDEO'S GEFOKUS OM JOU HANDELSMERK AAN DIE ROL TE KRY.

Oor ons

Forum Films is ’n volspektrum-produksiehuis vir televisie-, bewegingsgrafika-, animasie- en speelprente. Ons moderne ateljee in Centurion is die tuiste van ’n dinamiese span regisseurs, redigeerders, vervaardigers en skrywers met jare se ondervinding in die bedryf. Ons span bestuur ook konsepontwikkeling en alle aspekte van die produksieproses, insluitend verspreiding en bemarking. Kontak ons vandag nog en gesels met enige van ons kreatiewe personeellede oor ons gehaltegedrewe alles-in-een-videoproduksiediens.

Kontak

E-pos ons vandag by forumfilms@forumfilms.co.za en gesels met ons kreatiewe span oor Forum Films se kwaliteit omvattende video produksie diens.

7,247 Gebruikers

57 Video's

1,435 Likes

1,445 Volgers

Showreel

See All Posts >