Ons hoofateljee beslaan 60 m2 en is ideaal vir foto’s en video’s waar wye skote benodig word. Daar is ’n verskeidenheid van stel- en agtergrondkeuses wat gemaak kan word, of daar kan ingebring word vir u unieke behoeftes. Elke ateljee is ook met eie ateljeebeligting toegerus, wat die verfilmingsproses vereenvoudig. Daar is ook ’n akteurskamer wat as ‘n wagkamer vir die kunstenaar, kliënte of gaste gebruik kan word.