Klank ateljee
Klank ateljee 3
Klank ateljee 2

OOR STEMOPNEEMATELJEE

Ons klankateljee is 20 m2 groot en perfek ingerig om klankopnames met ’n maksimum van drie persone te maak. Daar is drie Shure-mikrofone, asook ’n Zoom-menger vir klankvermenging.

FORUM FILMS HOOFKANTOOR

H.v. D.F. Malanrylaan en Unionweg, Kloofsig, Centurion

info@forumfilms.co.za
012 880 1952

Versoek ‘n kwotasie
Bespreek ‘n ateljee