Ateljee B beslaan 20 m2 en is ideaal vir in camera-gesprekke waar die skote nie so wyd hoef te wees nie. Dit kan gerieflik twee mense akkommodeer wat in die kamera inkyk en gesels. Daar is ook opsies vir ’n teleprompter indien u sou belangstel.

H.v. D.F. Malanrylaan en Unionweg, Kloofsig, Centurion
info@forumfilms.co.za
012 880 1952